Hoe waar is dit nie. Die geleetheid vir verkeer is baie... net soos die geleentheid vir reg ook baie is. Partymaal is die verkeerd so naby en so maklik ons kan net ons hand uitsteek en daaraan raak. Ja ek net soos jy word getempteer deer so baie...
Ek het 'n spreuk-ding wat ek deel van my lewe gemaak het van jong dae: "Die duiwel se aanval is die ergste voor en na 'n groot deurbraak!" En ek glo ek staan voor 'n deurbraak!
Mag jy elke geleentheid vir verkeerd gebruik om te kies om reg te doen. Mag elke negatiewe verander in 'n positiewe!
PS, LEKKER AAND!
No comments:
Post a Comment