Ja die nuwe jaar het begin en sommige van ons (dit is nou ek) het alreeds begin werk. Die begeerte is om steeds laat te kan slaap - maar die uitdaging van 'n nuwe jaar en nuwe dinge dwing my om met opgewondenheid na die jaar wat voorle te staar.
Ek glo hierdie jaar gaan 'n geseende jaar wees en ek wens goedheid, vrede en blydskap aan almal toe.
No comments:
Post a Comment